Wie hou regtig toesig oor jou skool?

eNCA | 30.05.2026 00:54
Louise vra die basiese vraag wat baie ouers nooit duidelik beantwoord kry nie, en Riaan verduidelik hoekom skoolbeheerliggame saak maak — veral wanneer geldbesluite die klaskamer raak.